Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2. 4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2. 4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #23513] Di, 01 Junie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Vorige onderwerp: "Mag dit behoue bly" deur Peter Blum
Volgende onderwerp: "Sondag van 'n Kind" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:03:01 MGT 2024